Inquest x2

LEPHALALE — An inquest case was opened at Lephalale SAPS after an incident at Mofapo single house in Marapong where a man allegedly hung himself. According to Warrant Officer Frans Mokoena, Lephalale Cluster spokesperson, Jonas Seloto, the foreman of the …

Read More

2 ernstig beseer

LEPHALALE — Bernard Coetzee (23) en Mulungisi Ncavulunga (36) is Woensdagoggend 15 Mei omstreeks 05:40 ernstig beseer in ʼn motorbotsing. Volgens die polisieverslag het Coetzee met sy Kia Picanto stilgestaan om regs te draai en Ncavulunga het volgens inligting met …

Read More

Klein Bossies-dag

LEPHALALE — Laerskool Bosveld Primary se jaarlikse Bulletjierugby- en Mini-netbaldag is Saterdag 4 Mei by die skool gehou. Die kinders en onderwysers sê die dag was veral spesiaal omdat skoolhoof Louwtjie Pretorius verjaar het en die kinders se passievolle deelname …

Read More