Ambulansdiens onttrek

LEPHALALE — Nog ʼn privaatambulansdiens, Caremed, het uit die dorp onttrek weens finansiële redes. Dié inligting is Donderdag 20 Junie by die landelike veiligheidsforum se vergadering bekendgemaak. Dit is nie die eerste keer dat ʼn ambulansdiens noodgedwonge weens finansiële redes …

Read More