SAPD stasies

Leoni Kruger LEPHALALE — Thys Eloff, voorsitter van die gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) het tydens die GPF-vergadering verlede Donderdag gesê dat Lephalale SAPD het onlangs drie nuwe polisiestasies bygekry wat onder Lephalale val.   Die drie nuwe stasies is Hoopdal, Cumberland en …

Read More

Gesoek: BBV-voorsitter

Leoni Kruger LEPHALALE — Die landelike veiligheidsforum (LVF) het Donderdag 17 Maart by Agri se kantoor vergader en verskeie aktuele kwessies is aangespreek. Die probleem rondom die feit dat daar tans net een ambulansdiens in Lephalale is, was weer eens …

Read More

Swartrenoster afgemaai

Leoni Kruger MARKEN — Die karkas van ‘n swartrenosterkoei is verlede Vrydag 11 Maart op ‘n plaas in die Marken-omgewing gekry. Onthoring. Volgens adjudant-offisier Jurg van Heerden van die Limpopo Renoster-taakspan, het patrollielede op die karkas van die renoster, wat …

Read More

Stortingsterrein sukses

Ria Wells LEPHALALE – Volgens Joe Meyer, vorige projekbestuurder van die Medupi Grootegeluk Uitbreidingsprojek, was die Lephalale Afvalstortingsterrein ‘n paar maande gelede ‘n afstootlike plek! Die plaaslike munisipaliteit het egter intussen ingespring en met ‘n aksie begin om die organisering …

Read More

Kermis vir 30 jaar

Leoni Kruger LEPHALALE — Die leerders van Laerskool Bosveld Primary vier op 15 April vanjaar hulle 30ste bestaansjaar en om dié groot mylpaal in te wy is daar Vrydag 11 Maart groot makietie gehou. 30 balonne is vroegoggend die lug …

Read More