Oorskot opgegrawe

LEPHALALE — Die polisie in Lephalale is Dinsdag 30 Junie omstreeks 14:45 ontbied na gedeelte twee van die plaas Waterkloof 502LQ nadat menslike oorskot gevind is. Volgens adjudant-offisier Frans Mokoena, Lephalale Polisie klusterwoordvoerder, was werkers besig om ’n sloot te …

Read More