Koekeloerder — 3 Feb 2017

Beste redakteur en kollega
Ek sit stil op my stoel en lees van supergoggas in Chinese hospitale; leeus wat gedood word vir hul koppe en pote; die Suid-Afrikaanse hoenderbedryf wat op sy laaste dye is; die Britse premier wat Donald van Oranje in die VSA soek, goedige donkies wat lewend afgeslag word en Boelhond Gerrie wat groener weivelde soek.
Die ergste van alles is die kommentaar wat mense op nuuswerwe en Facebook-blaaie kwytraak.
Hoera vir Federer en Nadal en die Blitsbokke!
— Elsa

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.