Brief — 22 Julie 2016

Die Redakteur
Namens myself, die diensbestuur en die senior burgers van die SAVF Maroela Oord wil ons die finaliste van Mej Bosveld 2016 wat so hard gewerk het om vir ons geld in te samel, opreg bedank. Julle is almal wenners en ons wens julle alle sukses toe in jul loopbane.
‘n Spesiale dank aan Lenie en Elize Pieterse vir al jul harde werk.
Nogmaals baie dankie.

— Felicity Bezuidenhout
VOORSITTER SAVF ELLISRAS DIENSBESTUUR

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.