1 350 burgers gemaak en verkoop

LEPHALALE — Die leerders van Laerskool Ellisras het Woensdag 28 Junie altesaam 1 350 burgers gemaak en verkoop ter wille van die skool se graad 7-fonds.
Die produksielyn het seepglad geloop en al die onderwysers het ingespring om te verseker dat elke gas heerlik kuier en ‘n smaaklike ete geniet.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.