2 van EHS 2de in SA’s

LEPHALALE — Twee atlete van Hoërskool Ellisras, Nachelle Beetge en Bianca Nel, het ʼn tweede plek behaal in die Limpopo o. 17-aflosspan. Die ander twee dogters in die span was Nicole van der Westhuizen van Hoërskool Ben Viljoen en Michelle Claasens van Hoërskool Pietersburg.

Nicole van der Westhuizen, Michelle Claasens, Nachelle Beetge en Bianca Nel – dié aflosspan het ʼn tweede plek in die SASA’S behaal

Die SASA (Suid-Afrika Skole-atletiek) is vanjaar van 20-23 Maart in Port Elizabeth aangebied.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.