67 min vir RDF SA

Armand Janse van Rensburg van ER24, Rina van Schalkwyk, Mrs Grand South Africa 2016 en stigter van RDF SA, Vincent Ramaboea en Marié Drewel (haar seun Reinhardt Drewel het verlede jaar verdrink en sy is deel van RDF SA)

LEPHALALE — Die (Reinhardt Drewel Foundation SA (RDF SA) en ER24 EMS het hulle 67 minute vir Mandela by die Sonskyn Paradys-kleuterskool gehou en die kleuters meer geleer oor waterveiligheid en veral hoe om verdrinkings te voorkom.
Hulle het heerlik saam partytjie gehou en kolwyntjies geëet.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.