AfriForum #VegEnBou in Ellisras

LEPHALALE — As deel van AfriForum se #VegEnBou in Ellisras-aksie is die plaaslike DBV op Dag twee besoek.

Die jeug het ’n opknappingsaksie by die plaaslike DBV gehou en motorbande is gebruik om hindernisbane vir die honde te maak.

Daar is opleiding gegee aan die beheerkamerpersoneel as aanloop tot die loodsing van AfriForum se Noordstreekbeheerkamer op 1 September.

SMS “Ellisras” na 45340 (R1) om by dié tak aan te sluit.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.