Akteurs verras

LEPHALALE — Die Suid-Afrikaanse fliekpaartjie, Donna Lee Robberts en Ivan Botha, het die leerders en personeel van Hoërskool Ellisras Donderdag 27 September verras met ʼn besoek en hulle uitgenooi na ’n fliekaand onder die sterre by Mogolklub.

Donna Lee het gesê sy weet hoe dit voel om te wees waar die leerders nou is en om te voel jou drome is te groot. Die lewe wil hê jy moet met die stroom langs swem en dit is nie nodig om altyd saam met die stroom te swem nie, daarom is hulle rolprent se naam Stroomop.

Sy het gesê die fliek is ’n epiese avontuur wat ritte op die Oranjerivier insluit. “If you can dream it, you can become it!

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.