Baltimore VLU byeen

BALTIMORE — Baltimore VLU se herfsdagvergadering is 12 April in Baltimore-boeresaal gehou en die prysuitdeling vir 2015 se kompetisies vind plaas.
Naomi Groenewald behaal ‘n eerste plek vir haar gebak en naaldwerk en Rina van Staden ‘n tweede plek vir gebottel, brei-en hekelwerk.
Hulle volgende vergadering is Dinsdag 10 Mei by Tom Burke waar Baby van Niekerk ‘n piouter-demonstrasie sal aanbied.
Skakel Naomi Groenewald by 082 079 5843 vir navrae.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.