Beauty blommekinders vier lente

Beauty VLU se blommekinders is agter v.l.n.r.: Sunette Pretorius, Desiree Kruss, Baby van Niekerk, Petra Ortner (voorsitter), Marita Folkus, Adele Engelbrecht, Catherine Greyvenstein, Annalise Thornhill, Mara Lottering en voor: Lizette Pretorius, Estie Nortje, Magda Byles en Maritsa Jacobs

BEAUTY — Die lede van Beauty VLU het die lente welkom geheet tydens hulle September-vergadering met ‘n heel gepaste “Bommekind”-tema. Uitgevat in hippie-geïnspireerde uitrustings was hulle reg vir die dag.
Onder die kompetisie-artikels vir die maand was onder andere “toonsandale” soos wat tipies in die hippie-era gedra is en ‘n proe-sessie aan tuisgemaakte likeur het groot pret verseker.
Beauty VLU se volgende vergadering word Woensdag 5 Oktober by die Tom Burke boeresaal gehou.
Skakel Altie van der Linde by 082 299 6725 vir meer inligting oor Beauty VLU se bedrywighede.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.