Beauty VLU bederf laboratorium-personeel

Die dames van Beauty VLU het besluit om vir al die personeel van die laboratoriums in die dorp ʼn omgee-pakkie te gee en te bedank vir hul onbaatsugtige werk wat hul verrig veral in die covid-19-tyd. Maritsa Jacobs, voorsitster, en Gerda Roos, sekretaresse, het die pakkies gaan oorhandig by die onderskeie laboratoriums.

Die tak nooi dames wat wil deel word van Beauty VLU om Adele Engelbrecht by 079 515 6357 te kontak.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.