Beauty VLU woeker

Adele Engelbrecht (links) en die hoof mev. Hantie van der Watt tydens die onthulling van die monument.

Beauty VLU is genader deur Laerskool Unitas op Swartwater om hul skoolwapen te verewig in mosaïek vir hul spesiale verjaardag, dis ook onthul tydens hul eeufeesvieringe in September.
Die mosaïek is gemaak deur dames van Beauty VLU – Adele Engelbrecht en Catherine Greyvenstein.  Die gedenksteen is ook geskenk deur ’n lid van Beauty-tak – Corrie Kruger van CK’s Graniet Grafstene

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.