Bewysstukke van inbrake gevind

LEPHALALE — Lede van die Heritage Protection Group (HPG), saam met lede van Lephalale SAPD-trio taakspan, het die afgelope tyd verskeie huisbraaksake bygewoon en hulle het Saterdag 21 Julie groot sukses behaal.

Volgens Sakkie Louwrens van HPG het hulle spore gevolg en bewysstukke van verskeie huisbrake teruggevind.

Teen druktyd was daar nog geen arrestasies gemaak nie en die ondersoek duur voort.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.