Blommetjie en Bulletjie

LEPHALALE — Die Bosveld Bulletjie en Blommetjie-funksie op Donderdagaand 13 Julie, was soos altyd ‘n groot sukses onder die bekwame leiding van Linque Janse van Rensburg.
Die kleuters het soos wafferse modelle die rooi tapyt betree en hul pittighede het vir groot vermaak gesorg.
Die uitslae is soos volg:
Blommetjie 2017 – McKayla van Staden, eerste prinses – Atlegang Tlale en tweede prinses – Kaitlyn Botes.
Bulletjie 2017 – CF Kruger, eerste kalfie Dwayne Deysel en tweede kalfie Bradley Goddard

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.