LEPHALALE — Die Dendrologiese Vereninging se Manketti-tak in Lephalale bied Saterdag 25 November ʼn boomkykdag by die Tafelkoppe aan.
Deel van die dag behels ʼn besoek aan oom Lotie se grothuis.
Enigiemand is welkom om die dag mee te maak. Almal vertrek stiptelik om 08:00 by die Palm Park Hotel se parkeerarea.
Skakel 082 788 0204 vir meer inligting.