Bossie-landloop uit sy nate

LEPHALALE — Die Landloopspan van Laerskool Bosveld Primary het Saterdag 4 Mei aan hulle tweede ligabyeenkoms van die jaar te Polokwane deelgeneem. Vanjaar se span was die grootste span wat die skool nog ooit ingeskryf het – klein tot groot het die lang pad aangedurf.

Volgens Erika Swanepoel, afrigter van die span, sien hulle baie uit na die res van die seisoen wat tot in September strek.

Sy wens almal wat deelgeneem het geluk met die puik uitslae.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.