Bossie-opedag/Open Day

L Trichardt
LEPHALALE — Laerskool Bosveld Primary het hul opedag vir voornemende graad 1- en graad R-leerders Woensdag 24 Mei by die skool gehou.
Die kleuters van Hansie en Grietjie, Kammaland, Sonskyn Paradys en Laerskool Bosveld Primary het die spoggeleentheid bygewoon.
`n Betowerende “Frozen” sneeuwêreld in die skoolsaal het op die 130 opgewonde kleutergesiggies gewag.
All the learners were very excited to build their own Olaf snowman and decorate their own cupcakes, singing along to Frozen’s Elsa and Anna’s songs.
Die kleuters het geknip en geplak, gebak en brou en heerlik saam met die juffrouens en maats gekuier. Spur het die kleuters verras met `n burger en hulle het behoorlik weggelê!
Thank you to each person that contributed to the success of this event. Laerskool Bosveld Primary hopes to see all the learners next year.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.