Bossie-skuts doen goed

LEPHALALE — Laerskool Bosveld Primary het Saterdag 31 Augustus ʼn Boogskietdag aangebied en die Bossie-skuts het goed gedoen.

Die A-span behaal ʼn eerste en die B-span ʼn tweede plek. Leonell van Coller behaal ʼn tweede plek in die junior meisies-afdeling en Zandry Coetzer behaal ʼn derde plek in die junior seuns-afdeling. Franco Oberholzer behaal ʼn tweede en Jaco Botes ʼn eerste plek.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.