Bossiebuus — Jubaweni

LEPHALALE — Laerskool Bosveld Primary se graad 6-leerders het vanaf 22 tot 25 Augustus die jaarlikse Oos-kamp by Jubaweni bygewoon. Hulle het baie geleer en groot pret gehad.
Die leerders het verskeie aktiwiteite in groepe gedoen en volgens die onderwysers kon die kinders wat natuurlike leiers is maklik uitgeken word.
Die skool bedank die ouers wat hulle kinders die geleentheid gegee het om die kamp by te woon sowel as die personeel wat die leerders vergesel het.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.