Bossiegholfdag en Neon Run

Die skotse tema het vir baie vermaak gesorg

LEPHALALE — Laerskool Bosveld Primary het Vrydag en Saterdag, 13 en 14 September, hulle jaarlikse Neon Run en gholfdag gehou.

Neon Run vir ’n goeie doel

Die musiekgroep, Adam, het die deelnemers en gaste by die Neon Run vermaak en die Skotse tema van die gholfdag het ’n hele paar seer maagspiere verseker.

Die deelnemers was dit eens – die Bossies is in ’n ander klas!

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.