Bossieleiers 2019

LEPHALALE — Laerskool Bosveld Primary se leiers vir 2019 is onlangs aangekondig.

Die leerlingraad vir 2019 is in die vyfde ry agter v.l.n.r.: Anray Claasen, Amahle Gouws, Gert Pretorius, Somila Gubuza, Joshua Potgieter en Albert von Ronge. Vierde ry: Kelly Lewis-Enright, Elani Neethling, Aimee de Beer, Megan Kirby, Dhania Bezuidenhout, Christoff Erasmus en Derik Besseling. Derde ry: Samuel Leahy, Dimpho Mabotja, Tamia Oakes, Dawn Engelbrecht, Dikeledi Mamafa, Precious Mamabolo en Wihann Smit. Tweede ry: Kenny Matloga, Chane Esmaraldo, Hanno Kay, Zelri Goedhart, Xilombe Bvuma, Morgan-Lee Muller, Tia Oakes en Marubini Lekgau. Eerste ry voor: Timmy Moraba, Sarah Smith, Leane Snyman, Kayla Human, Kailey Smith en Divan Gerber. (Afwesig: Michelle Miller en Timmy Smith)

Louwtjie Pretorius, skoolhoof, wens die nuwe leiers baie geluk met die verkiesing.

“Dit is ʼn baie groot verantwoordelikheid wat op hulle skouers rus as ambassadeurs van Laerskool Bosveld Primary,” sê hy.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.