Pastoor Johann Young het op Maandag, 8 Februarie 2021 die Leerlingraad van Laerskool Bosveld Primary wyser gemaak by die leierskapterrein.
Die Leerlingraad van 2021 is nou optimisties opgewonde oor die jaar en om ‘n daadwerklike verskil in elke Bossie-hart te maak.