Bossieredenaars na semifinaal

LEPHALALE — Vyftien leerders van Laerskool Bosveld Primary het op 3 en 4 Mei deelgeneem aan die eerste uitdunronde van die ATKV-redenaars.

Die standaard van hierdie kompetisie is hoog, maar drie Bossies, Ruan Mostert, Leanelle Kukard en Wilmi van Rooyen, het deurgedring na die semifinaal wat 25 Mei gehou word.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.