Bossies kán praat

Bossieredenaars

Colette du Plessis
LEPHALALE — Laerskool Bosveld Primary se jaarlikse redenaarsaand is op 23 Februarie in die skoolsaal gehou.
45 leerders het deelgeneem en die beoordelaars en ouers probeer oorreed van hul standpunte. Die beoordelaars het behoorlik kopgekrap.
Die skool wens die wenners in elke graad baie geluk.
Die wenners is Helene Besseling (gr. R); Janco Sparks (gr. 1); Eduan Mostert (gr. 2); Wilmi van Rooyen (gr. 3); Divan Gerber (gr. 4); Erhard Geyser (gr. 5); Deoné Barnard (gr. 6) en Janco von Rönge (gr. 7).

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.