Bossies redeneer

LEPHALALE — Edward en Claudine Johnson van Laerskool Bosveld Primary het hul skool se naam hoog gehou by vanjaar se Radikale Redenaarsfees.
Edward het 92.5 % gekry vir English Second Language en Claudine behaal 92 % en 93 % vir onderskeidelik Afrikaans Eerste Taal en Engels Tweede Taal.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.