Bossies redeneer

Voor v.l.n.r: Anneme Stander, Janco Sparks, Joshua Young, Helene Besseling en agter: Ronaldo Hlong, Divan Gerber, Branden Perrier, Ruan Mostert en Daniel Leahy

Colette du Plessis
LEPHALALE — Laerskool Bosveld Primary het hul jaarlikse Redenaarsaand op 21 Februarie gehou. Die leerders was baie goed voorberei en ‘n volle 46 redenaars het deelgeneem. 
Die AKTV-onderwerpe was onder andere reënboog, goggas, note en blou. Leerders van graad R tot graad 7 het deelgeneem.
Die organiseerders wens die wenners baie geluk en sê hulle was baie beïndruk met die hoë standaard van die toesprake.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.