Bosveld Babawenners 2017

LEPHALALE — Trotse ouers het Saterdag 14 Julie by die Bosveldfees se potjiekos-arena opgedaag waar Linque Janse van Rensburg, organiseerder van die babakompetisie, die wenners in die verskillende kategorieë aangewys het. Marulaboom het gesorg vir musiek en vermaak.
0 – 3 maande
Dogters: eerste – Zelmari Swanepoel, tweede – Luhandrie van den Berg en derde – Jana du Plessis
Seuns: eerste – Jacques-Franco Maritz
4 – 6 maande
Dogters: eerste – Lashé Roesch, tweede – Emily von Hagen en derde – Leah van der Merwe
Seuns: eerste – Marius Janse van Rensburg, tweede – Owen Johnson en derde – Leam Roesch
7 – 12 maande
Dogters: eerste – Aiya Swanepoel, tweede – Christien Snyman en derde – Lechia Powell
Seuns: eerste – Charles Hockly, tweede – Jowan Engelbrecht en derde – Logan Jansen van Vuuren
13 – 18 maande
Dogters: eerste – Imké Brandt, tweede – Amore Grobler, derde – Chanique Jansen
Seuns: eerste – Luan van Niekerk en tweede – Liam Smith
19 – 24 maande
Dogters: eerste – Emma Esterhuizen, tweede – Miane Naude en derde – Anushka Niewenhuis
Seuns: eerste – Landu van Staden, tweede – Lohan Swanepoel en derde – Christiaan Potgieter
25 – 36 maande
Dogters: eerste – Bianey Els, tweede – Marize van Wyk en derde – Kay-Lee Ras
Seuns: eerste – CJ Riekert, tweede – Juan-Luc Calitz en derde – Elardus Erasmus

(Foto’s op Mogol Pos se Facebook – “tag” gerus)

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.