Bosveldfees-kontakte

LEPHALALE — Lephalale se groot geleentheid van die jaar, die Bosveldfees, vind vanjaar plaas vanaf 13 tot 15 Julie en die reëlingskomitee is reeds druk besig met die beplanning.
Die volgende nommers is belangrik vir almal wat belang stel om deel te neem as uitstallers of enigiemand wat enige navrae oor vanjaar se fees het:
Johan Koekemoer (voorsitter) 083 511 1924 voorsitter@ellisrasbosveldfees.net
Tienie du Plessis (ondervoorsitter) 082 375 4311 of ondervoorsitter@ellisrasbosveldfees.net
Charine Strydom (sekretaresse) 082 892 5212 of sekretaresse@ellisrasbosveldfees.net;
Derick Kitching (veiligheid) 082 825 0900 of veiligheid@ellisrasbosveldfees.net;
Chris Loretz (biertuin) 072 347 4356 of biertuin@ellisrasbosveldfees.net;
Jorie Ellis (landbou) 084 789 4999 of landbou@ellisrasbosveldfees.net;
Dolla Költzow (bemarking) 082 501 1278 of bemarking@ellisrasbosveldfees.net;
Tour de Bos
Marius Janse van Rensburg (vermaak) 082 324 2681 of vermaak@ellisrasbosveldfees.net;
Potjiekos
Jenny van Deventer (stalletjies) stalletjie@ellisrasbosveldfees.net;
Linque Janse van Rensburg (stalletjies) 083 246 5496 of linquejansevanrensburg@yahoo.com;
Baba, Bul en Blom
Elize Pieterse (Mej Bosveld) 084 245 9992 of inskrywings@live.co.za;
Lenie Pieterse (Mej Bosveld) 060 974 4238 of inskrywings@live.co.za
Hilton McCabe (4×4-kompetisie) 083 661 8639 of kel.manager@autozone.co.za;
Cuan McCabe (4×4-kompetisie) 082 578 0123 of cmjmccabe@gmail.com;
Charmoney Brand (senior-ete) 071 368 6018 of charmoneybrand13@gmail.com;
Pienk Poedel (hondeskou) 014 763 1177 of esmarelda142@gmail.com;
Louise Armstrong (Mnr & Mej Tiener) 083 651 7162 of big5spc@mweb.co.za;

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.