Bosveldfeesbrokkies

LEPHALALE — Die Bosveldfees is om die draai en daar is nog stalletjiespasie beskikbaar. Bespreek jou stalletjie by Linque Janse van Rensburg by 083 246 5496 of linquejansevanrensburg@yahoo.com of Jenny van Deventer by stalletjie@ellisrasbosveldfees.net

Potjiekoskompetisie
Die tyd raak min. Laatslapers kan nog tot en met Vrydag 7 Julie tot 17:00 registreer. Inskrywings beloop R400 en Marula Boom en Gary Forwood gaan as compères optree. Skakel Marius by 082 324 2681 vir meer inligting.

Bosveldfeesbal
Kaartjies vir die bal en kroning van Mej Bosveld is beskikbaar by Elize of Lenie Pieterse by 084 245 9992 of 060 974 4238 onderskeidelik.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.