Bulle, Blomme en Babas

LEPHALALE — Hansie en Grietjie Kleuterskool was Saterdagoggend 8 Julie baie bedrywig met die beoordeling van die Bosveldbulletjie en -Blommetjie asook die babas.
Die Babas se prysuitdeling vind Saterdag 15 Julie om11:00 by die Potjiekoskompetisie plaas.
Die Bulletjies en Blommetjies se finale beoordeling vind Donderdag 13 Julie om 17:00 in die Mogolklub funksiesaal plaas waar die Blommetjie en Bulletjie vir 2017 gekroon sal word.
Maak seker jy is daar!

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.