Covid-19 eis drie bekendes

Andries Gerhardus (Dries) Oberholzer 25 Januarie 1951 – 22 Januarie 2021

Dries Oberholzer is op Vrydag 22 Januarie aan Covid-19 oorlede, slegs drie dae voor sy sewentigste verjaarsdag.

Dries is ʼn ou bekende wat vanaf die vroeë tagtigerjare tot en met sy aftrede by Grootegelukmyn gewerk het.

“Ons gaan jou só mis Driesman,” sê sy eggenote, Bets.

Bets en die familie bedank ieder en elk vir hulle onderskraging en liefde. Dit versterk hulle in hierdie hartseer tyd.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.