Dankie vir jou bloed

Die hoogste ontvanger Andre Davel (200) is ook een van die hoogste ontvangers in Limpopo vir 2016.
Die hoogste ontvanger Andre Davel (200) is ook een van die hoogste ontvangers in Limpopo vir 2016.

LEPHALALE — Die Suid Afrikaanse Nasionale Bloeddiens (SANBS) het Vrydag 21 Oktober tydens ‘n spesiale geleentheid by Ashanté, bloedskenkers vereer wat hul mylpaal skenkings behaal het. Toekennings vir Klub 25, 50, 75, 100, 125, 150, 175 en 200 bloedskenkings was oorhandig.
Die SANBS bedank alle gereelde bloedskenkers in Lephalale vir hul getroue ondersteuning. Skakel Dottie Pinn, skakelbeampte van die SANBS by 015 283 3610 vir meer inligting oor waar en wanneer bloed in Lephalale geskenk kan word.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.