Die boere het rumoer

LEPHALALE — Die Hervormde Kerk Ebenhaeser het hulle jaarlikse Boererumoer Vrydagaand 1 Junie afgeskop met ʼn geselllige byeenkoms in die kerksaal waar die bekende akteur Neels van Jaarsveld ʼn teaterstuk opgevoer het.

Pret vir oud en jonk

ʼn Veiling is deur Gert du Plessis waargeneem wat gesorg het vir daardie ekstra fondse in die kerk se koffers.

Saterdag was weer eens ʼn groot sukses met oud en jonk wat die Boererumoer van oral oor besoek, lustig gekoop en gekuier en die wye verskeidenheid geniet het wat dié immergewilde dag gebied het.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.