EHS-gholfwenners

LEPHALALE — Hoërskool Ellisras se gholfspanne het Vrydag 5 April op Mogolklub se baan kragte gemeet teen die spanne van Hoërskool Piet Potgieter.  

EHS gholfwenners is Christian Young, Janco Lotter, Divan Geldenhuys en Jarred Grovers

EHS se eerste span met spanlede Divan Geldenhuys, Christian Young, Janco Lotter en Jarred Grovers het die Pottiespan met één hou gewen.

“ʼn Wen bly ʼn wen,” sê die trotse span.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.