Feesgees by potjiekos

Die wenners

Die gees by die potjiekoskompetisie tydens die afgelope Bosveldfees wat soos altyd uitbundig en vrolik. Spanne is beoordeel op voorgereg, hoofgereg en nagereg.
Laat-die-potte-praat-span het skoon-skip gemaak in al die afdelings en algeheel eerste geëindig. Net lekker het die tweede plek in al die kategorieë verwerf en die Gypsy Girls was derde.
Die troosprys oftewel die Broodtrofee het aan die Gypsy Girls gegaan.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.