Gegradueerd – die toekoms wag!

Sone Human

Sone Human
Sone het onlangs haar BSc-graad in fisiologie en psigologie aan die Noordwes Universiteit verwerf en sy studeer tans verder vir ʼn BPharm-graad. Sy is ook aangewys as Golden Key-student.

Sone was in 2015 in matriek by Hoërskool Ellisras.

Kenny Seleka

Kenny Seleka
Kenny recently received his degree in Actuarial Science and Mathematical Statistics at the University of the Witwatersrand (WITS).

Kenny is also a former learner of Hoërskool Ellisras that matriculated in 2013.

Nandri de Beer

Nandri de Beer
Nandri, ʼn oud-leerder van Hoërskool Ellisras, het Dinsdag 26 Maart 2019 haar BSc honneursgraad in Bedryfswiskunde en Informatika (BWI) ontvang. Sy is tans besig met haar meestersgraad in BWI.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.