Die leerders en personeel van Hardekool Akademie wens Jessica Reichel, onderwyser by die skool, baie geluk met haar B Ed graad wat sy by UNISA verwerf het.
Sy het die naweek van 6 April graad gevang.
Heartbeat of the Bushveld