Gospel with Ghapi

Ghapi
Ghapi

LEPHALALE — Die welbekende sanger en dromspeler, Ghapi, tree Sondag 5 Junie as hoofkunstenaar op by SrixZone Health and Fitness se Gospel Sunday.
This day is a perfect escape for family and friends. It boasts local musicians, praise and worship teams, food stalls, kid’s entertainment and the highly entertaining Ghapi.
Hierdie byeenkoms beoog om geestelike verryking te bied vir die groot verskeidenheid inwoners van Ellisras/Lephalale.
Volgens Gerhardt Theron, SrixZone bestuurder, is hierdie dag as ‘n fondsinsameling vir kerke en ander nie-winsgewende organisasies gereël. “Al die uitgawes van die dag word deur SrixZone betaal terwyl alle kaartjie- en kosverkope direk na die verskeie instansies gaan,” sê Theron.
Anyone is welcome to attend the festival. It promises to be an entertaining and uplifting event for all ages.
Tickets are available at the entrance, SrixZone reception or your church. For more information call 084 849 4987 or email info@srixzone.net.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.