Help só om Luan te help

LEPHALALE — Luan Mahoney van Hoërskool Ellisras is ʼn lid van die International Leadership Academy en hy is besig met ʼn fondsinsamelingsprojek.

Mogol Pos het reeds voorheen berig oor dié graad 8-leerder wat graag ʼn verskil wil maak aan die lewe van die meisies in die Proteahuis by Abraham Kriel Kinderhuis in Modimolle. Hy verkoop “bakstene” teen R500 elk om geld in te samel om ʼn sitkamerstel vir Proteahuis te koop.

Help asseblief vir Luan om ander te help.

Skenkings kan inbetaal word in Capitec Bank, rekeningnaam: House Protea P; rekeningnommer: 1566 987 464; takkode: 470010. Stuur asseblief ʼn bewys van betaling aan hpp2018@worldonline.co.za en gebruik jou van of maatskappy se naam as verwysing.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.