Huldeblyk — Corrie Janse van Rensburg, 24 Maart 1955 – 11 Februarie 2018

Die Bosveld groet een van sy bekende en geliefde bosveldkinders. Corrie Janse van Rensburg is oorlede op 11 Februarie 2018 en laat sy ma, Lulu, vrou, Riana, broer, susters, kinders en kleinkinders agter.

Corrie sal onthou word vir sy ongelooflike humorsin en ondersteuning, nie net vir sy eie gesin nie, maar vir die hele familie.

Opregte dank vir elke sms, oproep en omgee. Ons as familie waardeer dit opreg.

“Ons gaan jou mis ou snorre”.

Die begrafnis word Donderdag 15 Februarie om 11:00 by die Nederduitse Hervormde Kerk Ebenhaeser gehou.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.