Huldeblyk, Gideon du Plessis, 8 Maart 1960 – 30 Mei 2018

“Skielik uit ons lewens weggeruk; ons pa, oupa en my liefste man. Die leemte wat jy gelaat het sal nooit gevul kan word nie. Jy was die liefde van my lewe”.

Gideon word oorleef deur sy eggenoot, Ronelle, sy kinders – Marcelle, Shannon en Eon en sy drie kleinkinders – Jason, Abigail en Quentin.

Ronelle rig ʼn spesiale woord van dank aan almal wat haar bygestaan en ondersteun het. “God seën julle”.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.