Interskole boogskiet te ehs!

110 kinders van 10 skole het op Saterdag, 17 April, deelgeneem aan die interskole kompetisie wat by Hoërskool Ellisras plaasgevind het.

EHS behaal ‘n eerste en derde plek. Veels geluk, Rassies! Hoërskool Ellisras bedank mnr Francois Vermeulen vir sy toegewydheid.

Span (eerste plek)
Andrew Harmse, Willie Boshoff, Salome Boshoff, PJ Human, Alwyn Vermeulen, Morne Breytenbach, Pierre Muller, Zach Robinson, Lindo Radebe, Carli Botha, Liza Botha en Sonja Swart.

Span B (derde plek)
Zandry Coetzer, Hanro du Plessis, Jaco Botes, Dane Marnitz, Irvin Ramoroka, Thato Selepe, Carmen J van Rensburg, Jandre Putter, Diwan v Rooyen, Ruchelle du Plessis, Alex Raats en Mackenna Cox.
Andrew Harmse was die beste skut van die dag met ʼn totaal van 283 uit 300.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.