Johan Ross maak trots

LEPHALALE — Die personeel en leerders van Laerskool Ellisras is baie trots op Johan Ross wat ʼn B+-rugbyskeidsregtersrang behaal het.

Hy het twee finale en twee semi-finale by die Limpopo-finale geblaas en spog met ʼn sesde plek uit die top-10-Limpopo-skeidsregters.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.