Juffrou Sollie Scholtz groet

Sollie en Anton du Plessis

LEPHALALE — Juffrou Sollie soos die gemeenskap en leerders haar noem en ken groet Laerskool Ellisras na vele jare se diens in die onderwys.
Juffrou Sollie is bekend vir haar wonderlike passie vir mense.
“Geniet die aftrede en dankie vir die Christelike inspirasie wat jy in elke kinderhart gelaat het. Voorspoed en seën wens die leerders en onderwysers van Laerskool Ellisras jou toe”.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.