Komberse vir KANSA

LEPHALALE — Auto Zone Lephalale het onlangs komberse geskenk aan KANSA Lephalale.

Dorian Raftopoulos, bestuurder van Auto Zone Lephalale, oorhandig komberse aan Nancy van Staden van KANSA Lephalale

Nancy van Staden, gemeenskaps-mobiliseerder by KANSA Lephalale bedank Auto Zone vir die bedagsame gebaar en sy sê hulle sal dit gebruik waar dit tans die nodigste is.

“Dankie ook aan die hele gemeenskap van Lephalale wat ons met oop harte ondersteun,” sê Nancy.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.