Laerskool Ellisras

Rassie-hoofleiers

Voor v.l.n.r.: Minè van Blommestein – onderhoofdogter, Jamie Govers – hoofdogter, Reon Naudè – hoofseun en FJ Drotskie – onderhoofseun. Agter: Carel Lee – waarnemende hoof en leiervoogde Venessa van der Westhuizen en JP van Staden


Rassieleiers 2019

Laerskool Ellisras se leiers vir 2019 is agter v.l.n.r.: Adriaan Smit, Lisa van der Watt, Lynn Luders, Lexine van Rooyen, Chantal Muller, Micaela Schoeman, Wiaan Meyer en Emille Gouws. Middel bo: Lourens Erasmus, Danilyn de Meyer, SJ Stander, Jurgens van Heerden, FJ Drotski en Lian Wolfaardt. Middel: Mine van Blommesteyn, Luthando Shabangu, Franses Magae, Keanu Samuel, Steven Haolin, Jessica Louw en Reon Naude. Voor: Marchelle Kritzinger, Jamie Grovers, Tshinakaho Tsibane, Leonie Cocquyt en Danicka Malherbe


Gholfster

Altin Horn is Laerskool Ellisras se eerste gholfspeler wat Limpopoklere verwerf het. Die afrigters is baie in hulle skik met Altin se balvernuf.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.