Sokkertoernooi
LEPHALALE — Laerskool Ellisras het op 16 September vir die eerste keer ʼn Nedbank Sokkertoernooi gehou. Die Rassie-sokkerspan behaal ʼn derde plek in die toernooi en Lephalale Primary is die wenners vir die dag.
2 kry Limpopo-krieket
LEPHALALE — Divan Malan en Mohau Tswidi van Laerskool Ellisras is gekies vir die o. 12-Limpopokrieketspan.
3x Limpopo Colours
LEPHALALE — Mohau Tswidi, a student in Laerskool Ellisras Hostel, has made his school very proud when he acquired Limpopo Colours in three various sports (athletics, rugby and cricket).
Mohau (u. 12) loves sport and gave his best performance this year. The school and hostel staff are very proud of Mohau.